Verbeter kakkerlak-beheer deur hierdie ses broeiplekke aan te spreek

Verbeter kakkerlak-beheer deur hierdie ses broeiplekke aan te spreek

Kakkerlakke kan byna enigiets oorleef. Hulle aanpassingsvermoë oorskry dié van selfs die uitdagendste huishoudelike plae. Kakkerlakke kan onderstebo loop, kan hulself plat maak en sommer vinning-vinnig na die naaste wegkruipplek vlug. Hul skaaldier-agtige eksoskelet...